Ask an expert
Question

15 Feb 2006

Wat se julle?
Mense, ek soek hulp.

Eki is 'n 21 jarige ou en ek het nooit in my lewe seks gehe, want ek is baie religous ou, en ek glo in 'n rerig christelike lewe.

Die probleem is dat ek soek 'n meisie met wie ek sal trou.

Daar is een meisie wat twentig jaar is, en ek is baie lief vir haar.

Die probleem is dat, sy het met twee ouens in haar lewe geslaap, en sy het vir een jaar 'n seksuele relationship met haar vorige boyfriend gehe.

Nou, ek weet dat mense kan verander en dat 'n mens moet hulle vergewe, maar daar is baie ander dinge wat 'n mens moet daaroor hard dink.

Eerstens, 'n mens word "emotionally tied", soos hulle se, as jy vir 'n lang tyd 'n seksuele relationship met jou partner he.
Tweedens daar is baie vrae wat in my mind kom soos, wat sal gebeur as ek haar trou en sy kry nie diselfde seksuele enjoyment soos sy by haar vorige ouens gekry?

Soos ek gese het, ek het nooit in my lewe seks met enige iemand gehe, en my braag is, is dit rerig worth it om so baie risks te vat om 'n getroud relationship te he met iemand wat so erg gelewe het, en ek wat so goed in doe "straight & narrow" gelewe??
Answer 1,085 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

,,,,,
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9439 votes
No
68% - 20025 votes
Vote