Ask an expert
Question

11 Oct 2006

When the going gets . . .
Goed. So die 'irritasie' is verwyder. En skielik bly daar niks oor nie. Niks om oor te kla nie. Dis die weirdste gevoel, ek het NIKS wat my pla meer nie. Maar ek's gewoond aan kla, en ek deal maar die heeltyd daarmee. Hoe de hel deal mens met rustigheid? Hoop? Hoe gaan jy van dood, all the time, na ma wees vir my kind tot die natuur sy ding doen? Ek het 'n flikker gesien, ons gesin, happy en healthy. En ek's BLY om daar te wees. Dis wat ek sien. Met die dood se vrot asem nog vars oor my skouer, en die hospitaal se ruik, en die EG op my tong (ek gril nou nog as ek daaraan dink. Ek gaan daai ou opsoek en hard . . . . foeter!) Anyway, ek vang myself redes bymekaarmaak om weer slegter te voel. Kan myself nie gun om net aan te gaan met die lewe nie. My ma het voorgestel ek drop die sielkundiges. Het ek regtig counselling nodig? Moet ek regtig nou weer geremind word van al daai seer? Is dit regtig nodig? Please advise. Wel, watookal, ek moet nou shrink toe. Deesdae ry ek maar rond en rook, rook, rook. En eet. Big time. Mind you, ek's nog steeds pathetic, Sal ek ooit verander? Seker. Time heal.
Answer 495 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Does it feel odd to have niks om orr to kla ? It may well feel wierd. Just think of all the time and energy you will now be able to spend on more useful acitivities ! It'll be like when one gives up smoking, and suddenly has extra cash at hand ( and hands free !). Do you still need counselling ? Probably, as the last crisis wasn't long ago, and there is probably work needing to be finished. Ask the sielkundiges who you are seeing. It can be like antibiotics, the pain and swelling may go down, but if you stop the antibiotic too soon, the infection returns.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.