Ask an expert
Question

19 Apr 2004

Anale afskyding wat stink / ore wat jeuk
Hi daar ek het 'n Pug, sy het gereeld 'n anale afskyding wat stink en skuur dan haar boude op die grond. Terselfde tyd sukkel sy gewoonlik met haar ore wat jeuk. Enige raad??
Answer 4,391 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

Daar mag wel verband tussen die twee wees, deur allergie. Vir die anale afskyding moet sy ook ontwurm word en deur jou veearts ondersoek word vir probleme van die kliere daar. Jeukore mag wees agv infeksie, maar allergie speel ook 'n belangrike rol. Inmfeksie moet behandel word met die regte druppels. Vir raad oor allergie, lees asb die Cybervet Argiewe en soek vir "allergy", "itch" of "hypoallergenic". Jou veearts sal deur ondersoek kan vasstel wat die mees ooglopende redes kan wees.

Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.