Ask an expert
Question

26 Jan 2010

Erge braking by kat
My kat, ' n wit mannetjies kat, het so twee weke gelede ' n abses gehad wat die veearts onder verdowing verwyder het. Serderdien braak die kat aanhoudend, veral wanneer hy geeet het. Hy het ook al aansienlik baie gewig verloor a.g.v. hiervan. Hy weier glad nie om te eet nie, en vra aanhoudend vir kos. Ons gee vir hom Whiskers pille en as ' n treat, whiskers pakkies vleis, vis, hoender.
Kan dit dalk ' n alergie wees of ' n nagevolg van die narkose?
Answer 1,134 views
Expert
CyberVet
Cybervet

01 Jan 0001

Hallo Engela

Nee, vat hom terug veearts toe.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.