Ask an expert
Question

24 Jan 2006

Kat te oud vir leef?
Ons het 'n kat wat 18 jaar oud is; sy slaap die hele dag en eet tussen-in. Dit lyk of sy haar aftrede heel geniet, behalwe as sy moet loop êrens heen. Die agterlyf en -bene lyk of dit wil swik en elke 2 meter gaan sy eers sit om moed te skep vir die volgende 2 meter. Kry 'n mens iets wat die agterlyf weer 'n bietjie woema kan gee?
Answer 541 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

Dit si moontlik, maar ek dink dis tyd dat jou veearts haar ondersoek en spesifieke raad vir haar toestand gee. Elke so 'n geval verskil en generiese inligting pas nie almal nie. So byvoorbeeld is nierprobleme algemeen in ou katte en mag dit die gebruik van pynstillers verhoed.

Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.