Ask an expert
Question

17 Dec 2009

Ontlasting
Snippie is ' n worshondjie sy is 12 jaar oud, ons het haar vanoggend op heter daad betrap dat sy poefies eet. Sy word gereeld ontwurm ens.
Daar is nog 2 ander worshonde ook kan dit wees om aandag te kry of het sy dalk ' n mineraal of vitamien tekort.
Hoe kan mens haar leer dat sy dit nie moet doen nie.
Answer 366 views
Expert
CyberVet
Cybervet

01 Jan 0001

Hallo Estie

Op daardie ouderdom kan dit 'n paar dinge wees. Vat haar veearts toe vir 'n ondersoek.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9472 votes
No
68% - 20299 votes
Vote