Ask an expert
Question

14 Feb 2006

Pugs
My Pug van 9-jaar se oog het uitgespring. Waarom gebeur dit? Was dit 'n teken dat sy een of ander siekte onder lede gehad het? Was dit beter om haar te laat uitsit? Help my asb want ek het nog 3 ander Pugs en sou graag wou weet wat is die regte prosedure om te volg indien dit met hulle sou gebeur.
Baie Dankie
Answer 529 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

Please see the question above for the same answer.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.