Ask an expert
Question

27 Jan 2006

Saartjie
My boerboel is 1 en 'n half jaar dood. Wil net weet wat sou die rede wees want die veearts se sy was deur 'n spinnekop gebyt,maar sy het geen tekens gehad van byte nie. Sy was 1 jaar oud, reggemaak. Sy het vreeslik geswel, sy het soos 'n ballon gelyk.
Answer 4,482 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

As sy vinnig opgeswel het oor die buik voor haar dood kan dit wees dat haar maag gedraai het. Dis 'n probleem van grootras honde en is vinnig fataal tensy die dier baie vinnig by die veearts kom.

'n Nadoodse ondersoek is nodig om die oorsaak van die dood met akkuraatheid te bepaal.

Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.