Ask an expert
Question

27 Sep 2007

SHARKY
My baba katjie van 9 maande het babatjies gekry sommer tweetjies. Dit was gister deur die dag. Sies tog toe ek by die huis kom gistermiddag het sy my spesiaal by die deur kom groet en my die babatjies gaan wys. Vanoggend toe ek vir Sharky kos vat sien ek die babatjies se pensies is mooi vol so hulle kry genoeg melkies is. Gelukkig het sy net 2 babas. Ek kan nou al sien wat oor 6 weke gaan gebeur die kinders gaan aan hou dat ek al twee moet hou. Dan gaan ek 5 kate kinders he. Sharky moet nog reggemaak word ook, en ek hoor dis 'n fortuin.
Answer 607 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

Wat is goedkoper, om vir twee katte lewens lank te sorg, inentings laat kry ens of, om die wyfie kat te laat regmaak??
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.