Ask an expert
Question

12 Jan 2006

STRIPES
Hoop iemand kan help, n ander kat het my kat Stripes gebyt n absess het gevorm en toe gebars, die veearts het op hom geopereer, maar daar is ietsie nie reg nie, hy eet maar sukkel so bietjie (net sagte kos) anders maak dit hom seer diep in sy keel, en ook die wond is nou gesond maar dit is asof my kat STINK..Vrot
wat kan ek doen? HELP ASB
Answer 490 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

Die beste is om jou kat terug te neem na die veearts wat aan die abses gewerk het vir verdere ondersoek. Dit mag wees dat daar nog absesse is, of ander probleme. Moenie wag nie, hoe langer dit aanhou, hoe sieker word die kat.

Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.