Ask an expert
Question

23 Jan 2006

vlieë op honde
watse goedkoop doeltreffende manier kan ek vlieë van my honde(boerboel en spaniels)se ore en lyf afhou?hulle word gereeld gedip maar die vlieë bly n probleem.
enige raad hetsy boere raad sal wardeer word.
Answer 11,351 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

Vliegafweer middel is beskikbaar by veeartse, maar dis goed om die area ook te behandel soos die mure en vloere. Jou veearts mag dalk sulke middels ook aanhou, maar volg die aanwysings presies.

Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.