Ask an expert
Question

26 Jan 2006

Worshondjie nog te klein?
My worshondjie tefie is 6 maande oud. Ek wil graag weet wanneer sy vir die eerste keer op hitte sal gaan? Is sy nou al vatbaar? Sal sy nou swanger raak? Ek het ook ’n reun worshond wat baie in haar belangstel en dan staan sy dat hy maar aangaan. Ek wil nie hê sy moet kleintjies kry nie. Ek wil haar volgende maand op 7 maande laat steriliseer. Is dit dan te laat?
Answer 1,037 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

Sy kan enige tyd nou op hitte kom en kan swanger raak tydens haar hitte. Skakel met jou veearts en laat haar steriliseer.

Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.