Ask an expert
Question

14 Apr 2014

Eetplan vir Cholesterol en Ostoarthritis
Ek sal so graag n eetplan wil bekom vir cholesterol en ostoarthritus groot asb?
Answer 1,142 views
Expert
DietDoc

16 Apr 2014

Beste Erna

Omdat jy aan twee versteurings ly, naamlik cholesterol en osteoartritis, sal dit raadsaam wees om 'n geregistreerde dieetkundige te spreek. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Find a dietitian' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Dit is moontlik dat jy op 'n spesifieke dieet sal moet gaan om hierdie toestande aan te spreek, wat die dieetkundige vir jou sal uitwerk. In die tussentyd, kan jy die Webwef van Health24.com besoek en op 'Diet-and-nutrition' te klik. Doen dan soektogte vir die artikels wat ek oor hierdie onderwerpe geskryf het deur sleutelwoorde soos "Diet and cholesterol' en 'Diet for arthritis' of 'Diet for gout' te gebruik. Die artikels sal vir jou riglyne gee oor die twee toestande, maar dit is baie belangrik dat jy deur 'n dieetkundige gehelp word om die dieetaanbevelings vir hierdie 2 toestande te kombineer.

Vriendelike groete

DietDoc 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
What are your thoughts on the possibility of having permanent Stage 2 or 3 load shedding?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
I'll take that over constant schedule changes
13% - 552 votes
Why are we normalising Eskom’s mess?
72% - 3061 votes
I've already found alternative ways of powering my home/business
15% - 617 votes
Vote
Rand - Dollar
17.21
-0.1%
Rand - Pound
21.32
+0.1%
Rand - Euro
18.70
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.24
-0.0%
Rand - Yen
0.13
-0.4%
Platinum
1,016.00
+1.2%
Palladium
1,617.34
-3.0%
Gold
1,929.54
+0.0%
Silver
23.58
-1.4%
Brent Crude
87.47
+1.5%
Top 40
74,766
+0.4%
All Share
80,791
+0.4%
Resource 10
77,871
-0.4%
Industrial 25
103,872
+0.7%
Financial 15
16,281
+0.6%
All JSE data delayed by at least 15 minutes Iress logo
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE