Ask an expert
Question

16 Oct 2008

Advies
Hello dok!
Ek volg nie ' n lae-vet lae GI dieet saam my xenical nie maar ek probeer kyk wat ek eet en koop net kos wat 5g of minder vet per 100g bevat. Drink net gegeurde water ens. Ek moet 30kg verloor en is uiters moeilik omdat my man nie oorgewig is nie! Kan ek maar 2 Xenicals neem saam etes in plaas van 1? Sal dit nie meer effektief wees nie?
Answer 481 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Tessa
Nee as die voorskrif 1 Xenical per ete sê, dan moet jy dit nie verhoog nie. Kyk gerus op die DietDoc deel van Health24 se Webwerf vir lae-vet diëte en ander verslankingsdiëte wat jy kan gebruik sonder om jou hele dag se kosmakery omver te gooi.
Probeer ook om bietjie oefening te begin doen, soos elke dag vir ten minste 30 min te gaan stap. Soos jy gewig verloor en fikser word, kan jy vinniger en langer stap - dit help ook om jou metabolisme te stimuleer.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9436 votes
No
68% - 20001 votes
Vote