Ask an expert
Question

13 Feb 2003

Atkins Dieet
Kan u my asb help met die volledige Atkins dieet? (Wat en hoeveel jy wanneer mag eet en wat nie.) Ek kry dit nie op die website nie.
Answer 1,425 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Karen
Die rede hoekom jy nie daardie potensieel gevaarlike dieet op hierdie webtuiste kry nie, is dat dit nie deur wetenskaplikes as veilig beskou word nie. Gebruik liewer 'n gebalanseerde lae-vet dieet en doen oefening as jy wil verslank en die gewig nie weer wil optel nie.
Wees versigtig
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9472 votes
No
68% - 20294 votes
Vote