Ask an expert
Question

20 May 2004

Bikini Kompetisie -Vinnige dieet vir 2 kg verloor
Kan dokter my dalk help met 'n vinnige dieet plan. ek wil so 2 kg verloor. Ek is ingeskryf vir 'n bikini kompetisie en ek wil net so 2 kg verloor. Ek het nie gedink daar sal 'n kompetisie wees in die winter vir Bikini's nie. Maar nou ja. 'n Paar van die lekker warm winter kosse het my so 1 kg laat optel. en wil dit graag verloor.
Answer 4,688 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Mej Bikini
Jy kan die 'Detox Diet' probeer. Kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Diet Basics' en 'Detox Diet'. Onthou asb om hierdie dieet alleenlik vir 2 dae te gebruik en slegs oor naweke wanneer jy kan rus en ontspan en nie hoef te werk, ens, want dit kan jou laat moeg, uitgeput, duiselig, ens, laat voel.
Ek hou styf duim vas vir die kompetisie.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.