Ask an expert
Question

29 Sep 2006

DIESELFDE PROBLEEM AS THEA - 26/9/06
Ek het die vraag en antwoord aan Thea (26/9/2006) gelees. Ek volg basies dieselfde eetplan as sy, die enigste verskil is dat ek ongeveer 5 koppies koffie of tee neem en ook laataand 'n koppie warm melk voor ek gaan slaap. Kan ek moontlik ook hormoon of skildklier probleme he?
Answer 389 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Leserin
Dit is wel moontlik en die enigste manier om dit uit te vind is om jou dr te sien en te gaan vir toetse vir skildklier, insulienweerstand en/of vroulike hormoonwanbalanse. Laat ons eers sien wat die toetse wys en dan kan ons verder aanpassings maak met die dieet.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9465 votes
No
68% - 20204 votes
Vote