Ask an expert
Question

30 May 2004

Galblaas $ Atkins?
Beste Dokter,
my galblaas is ongeveer 'n jaar gelede verwyder a.g.v galstene. Sal dit enigsins 'n probleem wees as ek die atkins-diet (baie vet & proteiene, min koolhidrate) probeer? Of sal die hoe vet-inhoud 'n probleem wees?
Answer 1,536 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Ek
Myns insiens sal dit nadelig wees om enige dieet wat te ryk is aan vet te gebruik. As jy in die Archives naslaan sal jy miskien 'n boodskap van een van die lesers vind wat juis 'n galblaas operasie moes ondergaan a.g.v. die gebruik van die Atkin's Dieet. Na verwydering van jou galblaas is dit verstandig om nie baie vetterige kos te eet nie. Probeer 'n lae-vet, hoƫ-vesel dieet (kliek op 'Diet' en 'Weight loss' en 'Slimming Diet' vir 'n kopie) en oefening om gewig te verloor.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9476 votes
No
68% - 20322 votes
Vote