Ask an expert
Question

04 Apr 2003

Gewig in swangerskap
Hallo,
EK is vandag presies 26 weke swanger en het myself vanoggend geweeg. EK het presies 10 kg opgetel en is benoud dat dit dalk te veel is, ek is 1.6 m lank.
Help asb
Dankie
Answer 996 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Wagtende Moeder
Baie geluk met jou swangerskap. Streng gesproke behoort vrouens nie meer as 16 kg in totaal op te tel mits jou gewig normaal was aan die begin van die swangerskap. Moet nou nie probeer om gewig te verloor deur te streng te dieet nie - dit sal net vir jou gespanne maak en potensieel gevaarlik wees vir die baba. Jy kan egter versigtig wees om nie te veel vetterige kos te eet en indien jou dr dit toelaat, gereeld te gaan stap of swem (vra die dr eers voordat jy begin oefen). Kliek op 'Diet' en lees gerus die artikels oor gewigsverlies en oefening.
Geniet jou swangerskap.
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9463 votes
No
68% - 20188 votes
Vote