Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Honger al het ek geë et
Ek eet klein porsies kos dwarsdeur die dag (6-8 klein porsies ipv 3 groot maaltye), maar nie ' n halfuur nadat ek geë et het, is ek al weer honger - my maag rammel en ek voel regtig honger! Al drink ek dan water, bly die honger knaag.
Enige hulp?
Enige hulp?
Beste Essie
As jy gedurig honger is dan moet jy miskien vir jou dokter raadpleeg ingeval jy aan 'n insulienwanbalans ly. Die dr sal die aangewese toetse laat doen. Indien jy well aan insulienweerstand ly, is dit noodsaaklik om 'n dieetkundige te spreek oor lae-GI diëte aangesien dit nogal ingewikkeld is aan die begin tot jy daaraan gewoon is. Besoek die Webwerf van die Assosiasie vir Dieetkunde in SA by: www.dietetics.co.za en kliek op "Private Practising" om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Om meer te lees oor lae-GI diëte, kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en dan op "Weight loss" en "The Glycaemic Index". Besoek ook die Webwerf van die "Glycemic Index Foundation of SA" by: www.gifoundation.com oor wenke en boeke oor die onderwerp.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Rand - Dollar
17.12
-0.2%
Rand - Pound
20.88
+0.1%
Rand - Euro
18.64
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Yen
0.13
-0.2%
Platinum
1,026.74
+1.5%
Palladium
1,671.57
+0.1%
Gold
1,911.27
-0.1%
Silver
23.40
-0.3%
Brent Crude
82.17
-0.8%
Top 40
73,329
-0.4%
All Share
79,475
-0.4%
Resource 10
73,697
-1.3%
Industrial 25
102,699
+0.1%
Financial 15
16,471
-0.5%
All JSE data delayed by at least 15 minutes