Ask an expert
Question

24 Apr 2003

Inositol
ek wil baie graag meer uitvind van Inositol. Ek het op die website daarvan gelees, maar is dit slegs op voorskrif beskikbaar of kan ek dit sonder voorskrif in die apteek koop?
baie dankie vir u tyd
Answer 362 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Mary
Jy behoort inositol by jou apteek te kan koop - vra gerus die apteker daarvoor.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.