Ask an expert
Question

06 Apr 2004

Is dit balanced???
Hi dok
Ek het al hoe probeer om gewig te verloor maar ek kry dit reg vir so 'n rukkie
en dan val ek weer in 'n sweetfrenzy! Ek wil dit nie admit nie maar
ek het in die yoyo-strik geval, maar ek wil nou begin healthy eet
omdat ek besef het MY manier is totaal verkeerd!
Die ding is ek kan nie by aangewysde diete bly nie so ek het vir myself 'n dieet
opgestel - baie plain - ek wil net dokter se opinie hiervan hoor...
Ontbyt: Special K bar (dai nuwes) en 'n appel en green tea
Middag: Tuna slaai (blikkie tuna in water en sout, en basic greekslaai)
aand: Blikkie tuna, griekse slaai en 2 groentes

Baie water en ek love coke light!
Dit mag nou nie te wonderlik klink nie maar ek moet erens begin - ek hou nie baie van
brood of pasta nie maar tuna is my favourite en ek voel altyd vol nadat ek tuna geeet het.
So wat se jy dok?
Answer 608 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Tuna
Wel, soos jy sê, is hierdie dieet nie baie gebalanseerd nie. Jy sal seker ook baie verveeld daarmee raak om elke dag dieselfde kosse te eet, dag in en dag uit. Maar probeer dit vir 'n week en as jy sien dat jy daarby kan hou, dan kan jy 'n dieet met meer variasie probeer - soos bv. ‘n lae-vet, hoë-vesel dieet (kliek op 'Diet' en 'Weight loss' en 'Slimming Diet' vir 'n kopie) en kombineer dit met een of ander soort oefening (probeer vir 30 - 40 minute te stap in die vars lug, of sluit aan by ‘n goeie gimnasium). ‘n Goeie begin, is half gewin!
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9474 votes
No
68% - 20306 votes
Vote