Ask an expert
Question

12 May 2004

Koeldrank vir kinders
Kan u asb 'n aanmaak koeldrank vir kinders aanbeveel wat geen suiker en preseveer middels bevat nie, soortgelyk aan Purity koeldrank vir babas?
Answer 2,418 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Leserin
Ek praat onder korreksie maar ek dink nie dat daar so 'n produk beskikbaar is nie. Ek kan net voorstel dat jy vars vrugtesappe soos lemoensap vir die kinders voorberei, of produkte soos Ceres Plus sappe gebruik - dit bevat net vrugte- en groentesappe.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9467 votes
No
68% - 20230 votes
Vote