Ask an expert
Question

25 Sep 2007

kortesone
Hi daar
Ek moes noodgedwonge kortesone neem om gesond te
word, maar het intussen 'n hele paar kilo's opgetel. Wat is die
beste manier om dit weer af te skud.
Hoop iemand kan my help
Answer 1,199 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Pop
Dit is ongelukkig een van die newe-effekte van kortisoon dat sommige persone gewig optel. Van hierdie 'gewig' word deur waterretensie veroorsaak en behoort met verloop van tyd te verdwyn. Die veiligste manier om gewig te verloor, is met 'n 'n gebalanseerde lae-vet, hoƫ-vesel dieet (kliek op 'Diet' en 'Weight loss' en 'Slimming Diet' vir 'n kopie) te gebruik en dit met die gereelde inspannende oefening te kombineer (sluit dadelik by 'n gym of 'Walk for Life' aan), MITS jou gesondheid toelaat dat jy kan oefen. Indien nodig, vra die dr of jy mag oefen voor jy begin, om te verhoed dat jy skade doen.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9379 votes
No
67% - 19431 votes
Vote