Ask an expert
Question

28 Jan 2006

LAEVET DIEëT
Ek is gister uit die hospitaal ontslaan na 'n laparskopiese verwydering van my galblaas. Ek is asseblief dringend opsoek na die gepaste dieët wat ek hiervoor moet volg. Ek het met skok by opname by die hospitaal gesien hoe oorgewig ek regtig is. Ek soek asseblief iets wat ek blywend kand volg. Ek was van plan om die Atkins dieët te volg maar is nie juis 'n vreeslike groot vleis eter nie. Ek is egter mal oor vrugte en groente. Ek vermy ook stysek soos die pes want ek sukkel met baie sooibrandt al het ek 'n mantelvliesbreuk operasie gehad. Ek sukkel ook vreeslik met 'n maagseer
Answer 1,400 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Marietjie
Jammer om te hoor van al die probleme. Aangesien jy 'n baie komplekse siektebeeld het (oorgewig, galblaas verwyder, spastiese kolon, mantelvlies en maagswere) wil ek jou graag aanraai om 'n kliniese dieetkundige te spreek. Kyk na die Lys Dieetkundiges op hierdie Webwerf of skakel 082-593-0276, of stuur ‘n e-pos aan sscharf@nhcltd.com of kyk in jou plaaslike telefoongids of Geel Bladsye om ‘n dieetkundige in jou gebied te vind, of vra jou dr om jou na een te verwys. Die dieetkundige sal vir jou 'n persoonlike dieet moet uitwerk wat al die probleme in ag neem.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9379 votes
No
67% - 19431 votes
Vote