Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
moedeloos
hi ek is 45 en eet reg maar pleks van gewig verloor tel ek op. ek was al vir bloedtrek om T3 en hormonr te toets en als wys 100%. ek al so gatvol om te hoor van jy is vet!!!! ek eet vrugte wanneer ek honger word drink water voor en na etes. Ek was op anti depresante maar het als net so gelos want ek dink my metabolisme is so deurmekaar. wat kan ek doen?
Beste Annie
Dit is moontlik dat jy aan insulienweerstand ly. Het die dr jou ook daarvoor getoets? Indien nie, vra tog dat daar ook gekyk word na jou bloedglukose- en insulienvlakke. As jy wel aan insulienweerstand ly, sal 'n lae-vet, lae-glisemiese indeks (GI) dieet jou help om gewig te verloor. Besoek die Webwerf van die 'Glycemic Index Foundation' by www.gifoundation.com waar jy inligting oor die GI en lae-GI boeke sal bekom teen baie redelike pryse wat op Suid-Afrikaanse produkte geskoei is. Verder kan jy ook op 'DietnFood' bo aan hierdie bladsy klik en dan op 'Weight loss' en 'The Glycaemic Index' om artikels oor hierdie onderwerp te lees. Kombineer hierdie lae-vet, lae-GI-dieet met daaglikse oefening (bv flink stap, swem, fietsry, touspring, ens) vir ten minste 30 min per dag. Begin stadig en soos jy gewig verloor en fikser word, kan jy meer intens oefen. Die oefening sal jou help om jou bloedsuiker- en insulienvlakke te verlaag en ook help teen depressie.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Find your matric results here
search by using your examination number
Rand - Dollar
17.06
-0.1%
Rand - Pound
21.15
-0.2%
Rand - Euro
18.78
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.19
-0.2%
Rand - Yen
0.13
-0.3%
Platinum
1,009.27
-0.3%
Palladium
1,666.22
-0.2%
Gold
1,951.80
+0.1%
Silver
24.09
+0.5%
Brent Crude
82.84
-3.2%
Top 40
73,723
0.0%
All Share
79,817
0.0%
Resource 10
75,130
0.0%
Industrial 25
102,508
0.0%
Financial 15
16,555
0.0%
All JSE data delayed by at least 15 minutes