Ask an expert
Question

31 Jan 2006

Obesan X
Hi Doc

Wil net uitvind of dokter Obesan X tablette ken en dalk kan sê hoe doeltreffend is dit?
Groete
M
Answer 1,016 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Maggie
Volgens my kopie van MIMS, is Obesan X 'n skedule 6 medikasie wat net deur 'n geneesheer voorgeskryf mag word. Dit is 'n aptytonderdrukker en MIMS lys die volgende newe-effekte: psigotiese reaksies, bewerasies, versteurings van die spysverteringskanaal, afhanklikheid, probleme met urinering, sweet en ander nadelige effekte. Die medikasie behoort alleenlik onder beheer van jou dr gebruik te word. Hoe effektief dit is, word seker bepaal deur hoe goed die persoon dit verdra en of die pasiƫnt haar energie-inname inkort en haar energieverbruik verhoog.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19306 votes
Vote