Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Ontbyt/Metabolisme
Hi Diet Doc
Ek is fiks, probeer gesond en reg eet en het `n vinnige metabolisme. Ek het gelees dat mens verkieslik binne `n uur na jy opgestaan het, ontbyt moet eet.
Ek ry 5 dae per week fiets (6h00 tot 8h00) en drink net koffie en eet `n growwe beskuitjie voor ek gaan ry. Soms, na `n lang rit, kom ek eers 9h00 by die huis en eet dan eers ontbyt.
Ek volg die porsie - eetplan (Sarie) en is nie oorgewig nie, maar wil dit so hou.
Moet ek iets soos `n piesang of "energy bar" saamvat as ek ver ry, of moet ek voor ek ry probeer ontbyt eet?
Groete
Sunelle

Beste Sunelle
Dit is 'n goeie idee om 'n bron van maklik beskikbare koolhidraat soos 'n energiedrankie (Energade, Powerade, EnerG, ens) of energiestafie voor en tydens strawwe oefening te gebruik. Dit sal verseker dat jy voldoende energie beskikbaar het vir die fietsry en ook keer dat jy te moeg word. As jy dan van jou rit teruggekeer het, kan jy 'n volle ontbyt eet sodra jy dit kan hanteer.
Geniet die fietsry
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.