Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
OORGEWIG
Ek weeg 138kg, oefen en spin vir die Argus, redelik fiks, gebruik die minimumcoke, melk of suiker, maar bly swaar. Ek is groot gebou en my ideale gewig is 110 kg. Ek hou van kos en gas koeldrank en sal eenmaal per week 'n sjokolade eet. Saam met ontbyt word groente versap, wat kan ek doen om ligter te word?
Beste Anton
Ek wil graag voorstel dat jy 'n kliniese dieetkundige spreek (kyk na die Lys Dieetkundiges op hierdie Webwerf of skakel 082-593-0276, of stuur ‘n e-pos aan sscharf@nhcltd.com of kyk in jou plaaslike telefoongids of Geel Bladsye om ‘n dieetkundige in jou gebied te vind). Aangesien jy vir 'n belangrike rit oefen is dit nie nou die tyd om op 'n streng verslankingsdieet te gaan nie. Die dieetkundige sal vir jou 'n dieet uitwerk wat sal help om voldoende energie vir jou strawwe oefening te verskaf en jou tog gewig sal laat verloor.
Voorspoed met die Argus
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.