Ask an expert
Question

29 Aug 2007

skoolopdrag
EK is besig met 'n taak vir skool. Die opdrag is om inligting te vind oor hoekom sommige mans "body building" doen en dan nie spiere bou nie. Is daar 'n web werf waar ek hieroor inligting kan kry of kan dr. my help met inligting hieroor.
Answer 436 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Jana
Ek is die Dieet Deskundige en ek dink jy moet liewer vir Fitness Doc vra hoekom sommige persone nie spiere bou nie.
Sterkte met die opdrag.
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.