Ask an expert
Question

13 Jan 2013

Slaap
Ek wil heeltyd net slaap ek is ek weeg tans 170kg en moet maar net 75 kg weeg. Ek voel depresief met tye is daar kosse wat ek kan eet of vermy wat my sal help?
Answer 845 views
Expert
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Anna
Daar is etlike oorsake van oorweldigende moegheid wat mens heeltyd laat slaap: bloedarmoede, insulienprobleme, gebrek aan oefening, onderaktiewe skildklier, depressie, ens. Ek wil dus voorstel dat jy eerstens jou mediese dokter gaan sien vir 'n volledige ondersoek. Die dr sal moet nagaan of jy aan een of meer van bogenoemde toestande ly. Hy/sy sal dan behandeling voorstel en indien die probleem dieet-verwant is, sal ons dan kan besluit hoe ons jou dieet kan aanpas. Maak dus so gou as moontlik jou afspraak met die dr.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
30% - 9645 votes
No
70% - 22646 votes
Vote