Ask an expert
Question

05 Mar 2010

Vrugte
''n Mens lees en hoor altyd dat jy genoeg vrugte moet inkry, maar hoeveel is genoeg? Ek eet elke dag een piesang en een peer, en dan eet ek bv nog ''n vrug wat in seisoen is, bv druiwe, pruime ens. Is drie verskillende soorte vrugte elke dag genoeg of te veel? En dit is mos ''n brong van koolhidrate?
Answer 3,505 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Lana
Die aanbeveling is dat mense moet probeer om 5 porsies groente en/of vrugte per dag te eet vir goeie gesondheid. Dit staan jou dus vry om 5 vrugte te eet of 5 groente of 'n mengsel van die twee soorte kos. Jou inname is goed, so lank as wat jy nog ten minste 2 porsies groente per dag inneem. Die feit dat sommige vrugte en groente koolhidrate bevat, is geen probleem nie. Die mens het koolhidrate nodig vir energie en dit bevat die laagste energie-inhoud (16 kJ per gram) vergeleke met vet (37 kJ per gram).
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9471 votes
No
68% - 20280 votes
Vote