Ask an expert
Question

27 Sep 2006

WEIGHT INCREASE PROGRAM
Hi ek is 30 en my gewig is 39kg. Ek is lactose positief, eet soos 'n vraat en kos verteer baie vinnig. Ek benodig iets om my gewig te kan boost
Answer 256 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Wurm
Ek het 'n reeks artikels oor 'To gain weight" geskryf wat jy behoort te kan opspoor deur 'n soektog op hierdie Webwerf met "To gain weight" te doen. Aangesien jy aan laktose intoleransie ly, sal baie van die voedselaanvullings wat gewoonlik vir gewigstoename gebruik word, nie vir jou geskik wees nie. Dit is dalk ook 'n goeie idee om 'n kliniese dieetkundige te spreek sodat sy/hy 'n dieet vir jou kan uitwerk wat jou sal laat gewig optel - besoek die Webwerf van die Assosiasie vir Dieetkunde in SA by: www.dietetics.co.za en kliek op "Private Practising" om 'n dieetkundige in jou gebied te vind.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.