Ask an expert
Question

09 Jun 2004

Wil asseblief raad hè
Hi doc,

Ek wil net graag iets uitvind. Ek moet omtrent 20kg verloor voor ek die gewig is wat ek moet wees volgens my lengte. Ek eet nou as volg: Ontbyt eet ek 3 bran muffins met boviroll en kaas (die wat mens net melk, olie en eiers by gooi). Elf uur eet ek 'n lemoen of appel. Vir middagete eet ek weer 3 bran muffins met boviroll en kaas (is baie lief vir die muffins) en dan eet ek drie uur 'n lemoen en aandete is enige vleis, vis of hoender met groente en slaai. Sal ek gewig verloor?
Answer 606 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Wilma
Mits hierdie eetplan minder energie bevat as wat jy benodig, sal jy wel gewig verloor. Ek is net bekommerd dat hierdie dieet eentonig en bietjie ongebalanseerd is (te min kalsium, ens). Kliek op 'Diet' en ''The right approach', Weight loss' en 'Slimming Diet' vir 'n kopie van 'n gebalanseerde lae-vet, hoƫ-vesel-dieet - vergelyk dit met jou huidige inname en maak die nodige aanpassings. Oefening help ook vir gewigsverlies, sluit dus aan by 'Walk for Life' of 'n goeie gimnasium.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9474 votes
No
68% - 20306 votes
Vote