Ask an expert
Question

10 Sep 2011

bloed-insulienweerstandig
Hi da
Het my bloed al 2 keer vir polis laat toets, het 3mnd terug keiser gehad. Bloed uitslae se my bloed is insulienweerstandig(insulin resistant). Hul se daar is te veel suker in my bloed en ek het met 2de bloed toets niks ge eet of drink van die aand 6 uur tot vlg oggend 9 uur ni. Wat betekin dit? Moet ek ''n dr gaan sien, los ek dit net so? Ek moet van 15kg ontslae raak maar geen dieetmiddel werk ni, kan dit di oorsaak wees? Het nooit voorheen ''n probleem met bloed gehad ni! Nou laai hul my polis met 50% oor bloed uitslae se x insulin resistant! Enige raad? Is dit gevaarlik?
Answer 672 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

You definitely should see a doctor. You may be diabetic and need treatment.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.