Ask an expert
Question

29 Sep 2006

Eerste keer
Ek gaan binnekort vir die eerste keer in my lewe na 'n ginekoloog gaan vir 'n algemene ondersoek (ons het nie 'n ginekoloog op ons dorp nie en is die naaste ginekoloog 300 km van ons af)

Ek is maar skrikkerig omdat ek nie regtig weet wat om te verwag nie en voel maar half ongemaklik oor die hele idee.

Kan iemand dalk help en my net bietjie meer vertel wat ek te wagte kan wees! en watter ondersoeke gedoen gaan word? en hoe dikwels moet 'n vrou gaan vir 'n algemene ondersoek?
Answer 2,992 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

I hope that Gabbi has helped.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9465 votes
No
68% - 20204 votes
Vote