Ask an expert
Question

23 Oct 2006

ek soek raad
Ek wil graag weet wat ek kan doen ivm met my gemeenskap saam met 'n man. Ek is pas getroud en het net nie 'n lus vir gemeenskap nie. Ek is bietjie bekommerd. My man sal altyd aanlyding gee maar ek bly dit weg praat of net aan iets dink wat ek moet doen ek het net nie lus nie. Ons het min of meer 1 in 2 weke gemeenskap. Dit is definitief verkeerd. Maar wat kan ek gebruik of doen ivm dit. Ek is regtig raad op.
Answer 3,729 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

Please post to the sexologist.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9467 votes
No
68% - 20230 votes
Vote