Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Glucose levels and PCOS
Ek was gediagnoseer met PCOS 7 jaar gelede. Ek het ' n seuntjie gehad (hy' s nou amper 3). Ons het gesukkel on swanger te raak (het 4 en ' n half jaar probeer).
Vandat my seuntjie gebore was, probeer ons weer. Was al vir 3 siklusse Clomid.
Het verlede week my gynae besoek en hy het ' n klomp bloedtoetse laat doen. Vanoggend het die suster my geskakel en gese' my progesterone vlakke is laag en by glukose vlakke is 11.2. Sy se' dit moet onder 9 wees.
Ek het nog nooit probleme gehad met my glukose vlakke nie. Is 11.2 hoog? Wat gaan die behandeling nou wees? Gaan ek ook Gluchophase moet gebruik? Gaan ek nogsteeds Clomid en Ghonal F kan gebruik?

Insulin resistnace is associated with PCOS and you probbaly will need glucophage. This may help you to ovulate and you may then not need Clomid.
Best wishes
Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.