Ask an expert
Question

16 Apr 2003

Herhalende infeksie
Ek sukkel nou al vir maande met 'n infeksie wat elke keer terugkeer sodra ek aan die einde van my menstruasie siklus kom. My sye is ook seer en daar is ook 'n witterige afskeiding wat sleg ruik. Ek was nou al vir hoeveel kere by die dokter, wat my al snaaks aankyk, het nou al al wat 'n pil (swamdoders en antibiotika) en room en douche op herhalende voorskrif gebruik, maar die infeksie bly terugkeer. Die medikasie help ook net vir die eerste ruk dan kom die infeksie weer terug. Was al vir papsmere, wat geen abnormaliteite aantoon nie, behalwe dat ek infeksie het. Ek is nou al moeg gesukkel.
Answer 607 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

You neeed to find out what type of infection this is. The easiest way to do this is to have your doctor take a swab and send it to the laboratory. It could be thrush, in which case it would be worth looking thorugh the archives to see ways to prevent recurrences.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.