Ask an expert
Question

30 Aug 2007

Hormoonwanbalans, 21ste dag bad hair day
Geagte Dr.
Ek het nou oor 'n paar maande vir myself al agtergekom tussen die 21ste en 22ste dag van my siklus voel ek regtig misluk (bad hair day) gevoel. En daarna gaan dit weg. Is dit normaal. Ek probeer swanger raak. Kan dit dalk 'n hormoon wanbalans wees? Vir watter tipe hormoon toets moet 'n mens gaan om uit te vind of jy wel 'n hormoon wanbalans het?
Baie dankie.

Answer 1,378 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

I don't think that this is a hormone imbalance, just a response to the normal hormone changes at this time of the cycle.

Bestwishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.