Ask an expert
Question

25 Jan 2006

Kortisone in swangerskap
Hi Julle

Ek lees hierdie forum omtrent 2 keer 'n dag . Ek is nou 10weke3dae en baie opgewonde vir my 12weke ondersoek. Ek wil net graag weet of enige van julle inligting het of self met julle gebeur wat met my gebeur het. Ek het rerige erge allergie en het 'n kortisone inspuiting gehad in Nov 18de op die 17de Des het ek uitgevind ek is swanger en was toe al 4weke6dae. Wat ek graag wil weet is watter nuwe effete my baba kan he ek is rerig bekommerd en het orals op die internet probeer lees of daar inligting is. My huisdokter weet ek het dit gevat maar het niks gese toe ons uitvind ek is swanger nie . Moet ek bekommerd wees want tot dusver het ek 'n rerige probleem vrye swangerskap nie eers meer allergie nie. Kan iemand dalk raad gee of 'n site wat ek kan gaan na kyk .

Groete
Hoop daar is meer meisie naby aan my tyd , Ek is die 21 Nov
Answer 2,877 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

A single cortisone injection should not cause a problem. Many women with asthma are on cortisone throughout the pregnancy.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9363 votes
No
67% - 19333 votes
Vote