Ask an expert
Question

21 May 2004

Maandstonde
Dr
Ek is vir 3 maande gestres en is depressief ek is onder 'n sielkundige. My probleem is nou vir 3maande het ek nie menstruasie nie. Ek is 'n bietjie bekommerd. Volgende maand gaan ek vir 'n sterilisasie. Is dit iets om oor bekommerd te wees. Ek kry nie eers maagpyne of rugpyne soos ek altyd moet kry voor ek siek word. Ek is nie swanger nie, die dokter het my getoets. Met my depressief verloor ek ook nogal baie gewig. Is daar fout met my.
Answer 491 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

Stress and depression can interfere with ovulation and thus cause your period to stay away.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9467 votes
No
68% - 20240 votes
Vote