Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Mirena of Sterilisasie
More
Ek wil net raad hë , ek was by my ginekoloog en het gevra vir ''n sterilisasie(eks 32), ek wil nie weer kids hê nie, toe het hy eerder aanbeveel dat ek die mirena moet insit, want my baarmoeder is omgedraai, ek het endometriose en siste wat hul gaan verwyder en ek het ''n keiser met my seuntjie se geboorte gehad, hoekom nie steriliseer nie? Ek kry soveel negatiewe verwysings vd mirena, die ander ding is dat ek die laaste ses maande glad nie op ''n voorbehoedmiddel was nie, maar het ook glad nie menstruasie vloeiing nie....
Dankie!

It may be that your doctor thinks that the sterilisation will be technically difficult because of the endometriosis and previous surgery.
Best wishes
Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.