Ask an expert
Question

13 Nov 2008

ovileer
Ek sal graag wil weet as ek op n woensdag ovileer wanneer is die beste tyd om te probeer swanger raak 2 dae voor ek ovileer die dag wat ek ovileer of na ek ovileer ek wil graag swanger raak maak ek verstaan nie lekker nie my dokter het gese ek moet probeer om swanger te raak van 2 dae voor ek ovuleer ek wil graag weet hoe dit werk
Dan wil ek ook weet ek moes volgens my sieklus die 11 nov ge ovileer het maar het lae buik pyn gehaat eers teen die 13 de het ek ge-ovileer op die 13 of is dit n teken ek het klaer geovileer baie dankie
Answer 2,174 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

Because ovulation is difficult to predict down to the day, it is best to have intercourse staring two days before you expect to ovulate till two days after. This way you are likely to catch the ovulation time. The pain is usually felt a few hours after you ovulate.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.