Ask an expert
Question

16 Mar 2010

pyn in blaas en moet aanhou toilet toe gaan
Ek ondervind die pyn in my blaas vir die afgelope 2weke nou, ekt vir my by die apteek citrosoda gekry en die pyn was weg maar nou moet ek meer as gereeld ''n draai stap en dan pyn dit as ek moet urineer, maar hoekom? Wat veroorsaak die pyn en die aanhou toilet toe gaan, en dan voel dit soos ''n groot nood en dan was dit nie eens so groot nie!
Answer 980 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

It sounds like a bladder infection. You may need antibiotics. You should see your doctor.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.