Ask an expert
Question

29 Oct 2008

Sist op eierstokke
Ek het 16 maande gelede ' n histerektomie gehad. Vir die afgelope paar weke het ek baie ongemak gehad ... pyn in my lieste en ' n lamheid in my bene ... seergekry as ek gaan sit op ' n stoel ens. Ek was gister by my ginekoloog en hy het gesien dat daar op elke eierstok ' n sist van ongeveer 4 - 5 cm is. Hy het vir my pille gegee en ons hoop die sists verdwyn binne ' n paar dae, anders wil hy ' n klein operasie doen om dit te verwyder. Wat is die kans dat dit weer sal vorm en dat ek altyd daarmee sal sukkel? Ek is 41 jaar oud. Enige advies? Baie dankie dokter!
Answer 28,478 views
Expert
GynaeDoc
GYNAEDOC

01 Jan 0001

Unfortunately these cysts can form while you are still ovulating. The best bet would be to try to get rid of them with medication at this stage.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9428 votes
No
68% - 19907 votes
Vote