Ask an expert
Question

01 May 2003

Skraap na miskraam
Ek woon tans in Taiwan en het 'n jaar gelede na 4 pogings van proefbuis, swanger geraak. Die swangerskap het 9 weke geduur en toe het ek my miskraam gehad. My vraag is: Kan 'n skraap gedoen word sonder narkose (D & C)? Want die dokter het sommer in die spreek kamer 'n (wat ek dink) skraap gedoen, want hy het dit wat nog in die baarmoeder oor was verwyder en weg gestuur vir toetse. die uitslae was dat die miskraam was as gevolg van chromosoom wanbalans. Ek het intussen nie weer swanger geraak nie en die endomitriose is terug. Ek drink tans Chinese kruie want ek het slegte ondervinding met Westerse medikasie vir endomitriose. Is ek op die regte pad? Moet ek vra vir 'n D & C. Ek en my man is al amper 11 jaar getroud. Dankie
Answer 9,018 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

D&Cs for miscarriages are often done by suction without general anesthetic but just with sedation these days.
There would be little point in having a D&C unless your periods are a problem. This will not help your ability to conceive. If you have endometrioisis, this is the most likely problem. The treatments would involve either medication or surgical burning off of the endometriotic deposits. I do not believe that Chinese herbs will cure the endometriosis. Treatmnet of the endometriosis and/or IVF would give the best chance of pregnancy.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9463 votes
No
68% - 20189 votes
Vote