Ask an expert
Question

20 Apr 2004

vagiena
Dokter ek het 'n groot probleem of ek weet nie regtig nie.
Ek het 'n ongelooflike afskeiding regdeur die maand. Dit het ook 'n onaangename reuk wat vir my 'n groot probleem veroorsaak. Dit voel of almal dit kan ruik en ek spuit nog tien keer meer spuitgoed op my uit net dat niemand dit moet ruik nie. Kan jy my asseblief raad gee is dit normaal of wat moet ek doen. Ek is 23 verloof en seksuel aktief.
Answer 1,682 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

It sounds like you have an infection and should consult your doctor.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.