Ask an expert
Question

10 Feb 2006

Warm gloede en humeurig
Goeie dag Dr.

Ek het 'n historektomie gehad toe ek 22 jaar oud was, en het nog net my eierstokke. (Sonar wys alles is nog ok). Ek is nou 38jr en vir die laaste 3 jaar kry ek warmgloede en word humeurig. My borste pyn vir 3 dae, dan gaan dit weer weg. Dr weier om my hormoon pille te gee, sê ek het nog my eierstokke, en dat ek nog te jonk is vir menopause..help asb, dit het my huwelik ook laat verander. Ander medikasies wat hulle gee, help nie.

Groete Liana
Answer 1,324 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

The easiest thing is to check your hormone levels to see if you are menopausal.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.