Ask an expert
Question

09 Dec 2009

&#8220 multidisiplinere&#8221  ondersoek?
Hallo Dokter,

Vertel my asb meer van die “ multidisiplinere”  ondersoek.
Ek het op die web tuiste ingegaan, maar is nog steeds onseker oor ' n paar punte. Ek verstaan die koste daaraan verbonde, maar wil weet is dit ' n paar toetste wat net ' n paar uur sal neem, of hoe lank duur dit en wat behels die ondersoeke?

Groete
Karen
Answer 1,048 views
Expert
Headache expert
headache expert

01 Jan 0001

Beste Karin,

Die ondersoek behels onder andere 'n neurologiese ondersoek, spier spanningstoetse, x-strale van die kaak gewrigte, sinuse, tande, en nek (as die geskiedenis aandui dat dit nodig is), as ook 'n kliniese ondersoek deur 'n spesiaal-opgeleide sister om te bepaal waarvandaan kom die pyn. Die ondersoek kan tot 4 uur neem. Ek dink die beste sal wees as jy die kliniek bel op 0861678911 - een van on konsultante sal al jou vrae kan antwoord.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9471 votes
No
68% - 20280 votes
Vote